![]() |
| Tuisblad Kamers&Pryse Kinders Aktiwiteite Ons Span Kaart Jag-kombinasies Wildsplaas Kontak Ons |
As u Gasheer is ek bereid om u behulpsaam te wees met enige organisering of bespreking van enige aktiwiteite wat u in die omgewing wil doen tydens u vakansie by ons. Ons kan selfs vir u 'n dagprogram saamstel, gebaseer op u individuele wense en voorkeure. Besoek ons en gaan hier in die omgewing op fasinerende ontdekkingsreise. Die see en strande, pragtige klein dorpies, die Klein Karoo en berge met die mooiste watervalle en riviere. ********* Die Tuinroete is beslis 'n Natuurwonder.
|
![]() |