TuisbladKamers&PryseKindersAktiwiteiteOns SpanKaartJag-kombinasiesWildsplaasKontak Ons

 

Adler´s Nest Gastehuis is in n 100% veilige en rustige omgewing, slegs 5 minute se ry vanaf Hartenbos en Mosselbaai se  strande.

B&B Pryse is R 850 - 00 p.p.p.n.

Buffet aandete ingesluit is R 950-00p.p.p.n.

Ons is ten volle gelisensieer sodat u 'n drankie of wyn kan geniet


Die pryse kan te enige tyd verander word. Vra gerus of ons enige spesiale paket op daardie tydstip aanbied.



***************************


Op versoek is die volgende ook beskikbaar:
* Was en strykdiens
* Reel van 'n kinderoppasser
* Internet & e-pos toegang


***************************
Kamers beskikbaar vanaf 14 H 00
Verlaat u kamer asseblief teen 11 H 00

***************************


Bevestiging van bespreking
U bespreking is bevestig sodra ons 'n 50% deposito van u in ons bankrekening ontvang het en ons die transaksie per fax ontvang het.


Kansellasies
Sal slegs aanvaar word indien ons dit skriftelik per fax, e-pos of per brief ontvang.


60 Dae of meer voor u datum van aankoms 25%
60 tot 30 dae voor u aankoms 50%
kansellasies 30 dae of minder voor aankoms 100%

(na bo)