
Kombineer 'n springbokjag met 'n aansluitende ontspannende vakansie aan die Tuinroete in Adler's Nest Gastehuis in Hartenbos.
Ons bied aan U 'n totaal georganiseerde Karoo jag en see vakansie, sonder dat U enigeiets hoef te reel of organiseer. Indien U in die buiteland is en graag weer wil terugkom na Suid Afrika vir 'n jag, sal ons ALLES vir U reel.

'n Tien dae vakansie met 'n springbokjag se koste beloop Euro 149 ( SAR 1450 ) per dag, met geen beperking op die hoeveelheid springbokke wat u skiet nie.
Kontak ons gerus vir enige ander tipe jagte ook.
|