Hartlik welkom in Adler´s Nest GasteHuis
Adler's Nest is in 'n ongelooflik pragtige gebied. Die Tuinroete word beskou as een van die mooiste natuurgebiede in Suid-Afrika. Die uitsig vanaf Adler's Nest kan slegs vergelyk word met wat 'n Arend sou sien.
Daar is 'n panoramiese uitsig vanaf die tuin van die Outeniqua berge & die Indiese Oseaan. Hierdie gebied om Hartenbos en Mosselbaai het die "Guinness Book of Records" gehaal, met die feit dat dit na Hawai, die beste klimaat in die wereld het en dan is hier nog die pragtige goue strande ook.

(na bo)